SPORT

ATLETIEK
  •  Vind tydens die eerste kwartaal plaas.
  • Bokkesport gedurende November waar oefenspan saamgestel word vir volgende jaar se atletiekbyeenkomste.
  • ICO Interbyeenkoms – Geleentheid waar al die ICO skole in die land teen mekaar meeding.
  • Gr.7 leerlinge neem deel aan Marius Lengton atletiekbyeenkoms in Oktober.
  •  Atletiekoefening vind dwarsdeur die jaar plaas
  • vanaf Maandae tot Donderdae, 16:00 - 17:00
BULLETJIE-RUGBY EN MINI-NETBAL
  •  Mini netbal - Dogters 0/7 tot 0/8
  • Bulletjie rugby - Seuns 0/6 tot 0/8  
  • Oefening vanaf
  • Februarie tot einde Junie
  • Oefentye is Dinsdae enDonderdae 13:30 - 14:30
RUGBY
  • Akademie skryf in vir Bosveld 7’s Liga
  • Individue word ingeskryf vir Limpopo proewe
  • Oefening vanaf Februarie tot einde Junie.
  • Leerlinge neem ook deel aan die Limpopo Blou bulle proewe.
  • Oefentye is Dinsdae en Donderdae 13:30 - 15:00
NETBAL
  • Dogters 0/9 tot 0/13 speel Bosveld liga
  • Netbal kurses word jaarliks voor die seisoen aangebied
  • Oefening vanaf Februarie tot einde Junie.
  • Oefentye is Dinsdae en Donderdae 13:30 - 15:00
HOKKIE

•  Wintersport gedurende derde kwartaal.

•  Spanne speel vriendskaplike wedstryde teen skole in Polokwane.

•  Oefentye is Dinsdae en Donderdae 13:30 - 15:00

MINI-HOKKIE
  • Wintersport gedurende derde kwartaal.
  • Spanne neem deel aan Capricorn distrik liga
  • Oefentye is Dinsdae en Donderdae 13:30 - 14:30
  • Derde kwartaal.   
  • Oefentye is Dinsdae en Donderdae 13:30 - 15:00
LANDLOOP
  • Landloop vind plaas tydens die tweede en derde kwartaal
  • Daar is afrigting dwarsdeur die jaar Maandae tot Donderdae, 16:00 - 17:00
  • Landloop oefenbaan op ons terrein wat jaarliks gebruik word vir die aanbieding van eerste Limpopo landloopliga.
FIETSRY
  • Akademie het ‘n fietryspan wat elke jaar inskryf vir die XCO liga.
PERDRY