2024

1 Maart 2024 - 5km run/walk
  • +-5km run/walk
  • R50 + hond/katkos
  • Registrasie tyd: 17:00
  • Wegspring tyd: 19:00
  • Wegspring plek: Akademie Reformia
  • Pannekoek en koeldrank te koop
  • Honde welkom (NO LEASH, NO DOG)
  • Bring koplig vir ekstra lig
  • Kontak 082 859 5407
16 Maart 2024 - Skietdag
  • R150 per span, met eie wapen & ammunisie
  • R250 per span, met leenwapen & ammunisie
  • 16 Maart 2024
  • 09:00 - 14:00
  • Span bestaan uit 1 volwassene en 1 kind
  • Spanne kompeteer teen mekaar in die volgende kategorieĆ«
  • .22, Windgeweer(PCP of Springer), Kettie
  • Gr.1-3 kind & volw.
  • Gr.4-7 kind & volw.
  • Prysuitdeling verloop na die program
  • Bring eie kampstoel en Gazebo
  • Kontak Morne - 083 253 5235
13 April 2024 -Bulletjiedag


  • Hekke maak 06:30 oop
  • R20 ingang
  • "Battle of the Mascots"
  • Toutrek
  • Heerlike stalletjies en vele meer
  • Laerskoolleerlinge gratis
  • Geen parkering binne
  • Kontak 082 859 5407
13 April 2024 -Riaan Benade, Pieter Smith & Fanus Pienaar
  • Akademie Reformia
  • Riaan Benade, Pieter Smith & Fanus Pienaar
  • R150 per vlw
  • R90 per laerskoolkind
  • Golden circle tafels beskikbaar
  • Bring jou stoel en piekniek kombers
  • Hekke maak 17:00 oop
  • Kosstalletjies op die terrein
  • Eie koelboks welkom - koelboksfooi betaalbaar by die hek
  • Kontak 082 859 5407
27 Julie 2024 -Aand van die Legendes


  • Kontak 082 859 5407