Skool kleure is maroen, groen en navy blou
Skoolklere is beskikbaar by Kabane (De Wet rylaan, Bendor, Polokwane)

1 Sept- 31 Mei.
Maandae, Woensdae en Vrydae
Seuns: Wit hemp met wapen, seuns blou kortbroek, grys kouse en swart skoene.
Dogters: Wit hemp met wapen, skool
rompie, wit kouse en skoolskoene

1 Sept- 31 Mei.
Dinsdae en Donderdae
Seuns en Dogters: Groen golfhemp, blou sportbroek

1 Junie - 31 Aug
Maandae, Woensdae en Vrydae
Seuns: Wit hemp met wapen, grys langbroek en swart skoene.
Dogters: Wit hemp met wapen, skool
rompie, navy sykouse en skoolskoene

1 Junie - 31 Aug
Dinsdae en Donderdae
Seuns: Groen golfhemps, kool sweetpak
Dogters: Groen golfhemps, kool sweetpak

Seuns: Blou sporthemp met blou kortbroek
Dogters: Blou sporthemp met blou kortbroek of netbalrompie.
Donker skoene

Seuns: Rugbytrui met blou kortbroek
Dogters: Blou sporthemp met blou netbalrompie. Donker skoene

Seuns: Blou sporthemp met blou kortbroek
Dogters: Blou sporthemp met blou kortbroek

Kleurbaadjie