Bulletjie Rugby & Mini-Netbal.Iets waarna elke mamma en pappa net soveel...
Lees meer - Klik hierOm rotsvas te kan staan, moet vaste beginsels gevestig word. Opvoeders beïnvloed die ewigheidswaardes van die kind en daarom is dit die etos van ons skool om te verseker dat u keuse, die keuse in die regte rigting vir u kind sal wees.
Ons kinders is lewende boodskappe wat ons die toekoms instuur, na ‘n tyd wat ons self nie sal sien nie. Hier wil ons u kind verwelkom in u wêreld waar hy/sy kan ontwikkel na sy eie beeld en om sy/haar eie gedagtes selfstandig aan te wakker. Almal het ‘n plekkie om te vul in die wêreld. Ons bou graag saam met u en u kind aan daardie roeping.
“Die toekoms van die samelewing word in ‘n groot mate in die klaskamer geskryf “
Bulletjie Rugby & Mini-Netbal.Iets waarna elke mamma en pappa net soveel...
Lees meer - Klik hier