NASKOOL

Koste: R880 per leerling/kleuter per maand - (Betaalbaar vir 12 maande)

Middagete: Laerskool - ligte middagete beskikbaar teen R38

Ure: 14:00 - 17:10

Vakansiesorg: in skoolvakansies vanaf 07:00 - 17:10

Geen addisionele fooi vir vakansiesorg indien leerlinge/kleuters deel van die naskool is nie.

Personeel aan diens: Mnr Casper Badenhorst