Bulletjie Rugby & Mini-Netbal

Bulletjie Rugby & Mini-Netbal.
Iets waarna elke mamma en pappa net soveel uitsien soos elke seuntjie en dogtertjie!
Akademiereformia se Bulletjie rugby en mini netbal dag was n fees! Nie slegs ter viering van ons skool se 25ste verjaarsdag nie, maar ook as n sonskyndag van samesyn en sport, na twee jaar van droogte. Baie Dankie aan elke spelertjie, deelnemende skool, ouers en al ons Reffies, wat van hierdie sag n sukses help maak het! Ons sien uit na die res van die seisoen se sportdae