Bulletjie Rugby & Mini-Netbal

Bulletjie Rugby & Mini-Netbal.Iets waarna elke mamma en pappa net soveel uitsien soos elke seuntjie en dogtertjie!Akademiereformia se Bulletjie rugby en mini netbal dag was n fees! Nie slegs ter viering van ons skool se 25ste verjaarsdag nie, maar ook as n sonskyndag van samesyn en sport, na twee jaar van droogte. Baie Dankie aan elke spelertjie, deelnemende skool, ouers …

Bulletjie Rugby & Mini-Netbal Read More »