Akademie Reformia. Soli Deo Gloria

Sedert 2015 is Akademie Reformia geleë op ʼn nuwe terrein in Bendor naby “The Aloes”.  Ons het ook ‘n volwaardige kleuterafdeling, Kleinbegin.  Kleinbegin bestaan uit vier klasse, met hoogstens 20 leerlinge per klas en elkeen met ‘n eie juffrou.

Skoolterein
Kyk hoe lyk ons grasperk nou!
Boomplantdag op nuwe terrein
Boomplantdag